Slimwerk

50 Afrikaanse AI-prompts vir sake-eienaars

50 klaargemaakte Afrikaanse AI-prompts vir kwotasies, fakture, skuldopvolg en Facebook. R149. Geskryf in Afrikaans, nie uit Engels vertaal nie.

Nie regsadvies nie. Lees elke konsep voor jy dit stuur.

Eers die gratis hulpmiddel: privaatheidsbeleid.

R149. Eenmalig. Nog nie te koop op die lewendige werf nie.